Geagte TRIGGA Trader,

U het gepraat , ons het geluister…

Op grond van u terugvoer het ons die stelsel aangepas en ‘n paar veranderinge aangebring as volg:

*Prys Makers en nie Prys Nemers *

TRIGGA het besluit om die stelsel op te gradeer in orde dat die Verkoper hul Prys kan bepaal en terselfde tyd die verhandelings tydperk kan verleng, vir die hele week wat u toegang gee om deurlopend te kan verhandel op die vooruit verhandeling platvorm.

Trigga sal nou lewendige verhandelings kan fasiliteer.

Maak dus gebruik van die Trigga platvorm om die dagelikse aanbod pryse te bevestig.
Kopers en Verkopers kan nou daagliks hul aanbod en aanbiedings plaas vir die veiling.

Hetsy u ‘n Koper of Verkoper is, u ondersteuning en verbintenis met Trigga wys die waardetoevoeging wat hierdie platvorm u kan bied.

Ons sal verder met u in verbinding tree, met die nuwe opsies wat Trigga u kan bied en demonstreer.

Saam kan ons ’n Regverdige Platvorm bou!

Vriendelike Groete
TRIGGA Span

04 February 2021